Luke 1:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En kyk, jy sal in jou skoot swanger word en 'n seun baar, en jy moet hom JESUS noem.
Afrikaans (NLV) 2011
Jy sal swanger word en ’n seun hê en jy moet Hom Jesus noem.
Afrikaans 1933/1953
En kyk, jy sal swanger word en 'n Seun baar, en jy moet Hom Jesus noem.
Afrikaans 1983
Jy sal swanger word en 'n seun in die wêreld bring, en jy moet Hom die naam Jesus gee.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Kyk, jy sal swanger word en aan 'n seun geboorte skenk. Jy moet Hom Jesus noem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jy sal swanger word en jy sal 'n seun kry. Jy moet Hom Jesus noem.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy het jou uitgekies vir ’n spesiale taak: jy sal binnekort begin verwag. Een van die dae sal jy ’n Seun in die wêreld bring. Jy moet Hom Jesus noem.