Luke 1:32 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hy sal groot wees en die Seun van die Allerhoogste genoem word, en die Here God sal aan Hom die troon van sy vader Dawid gee.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy sal groot wees en die Seun van die Allerhoogste genoem word. En die Here God sal Hom die troon van sy voorvader Dawid gee.
Afrikaans 1933/1953
Hy sal groot wees en die Seun van die Allerhoogste genoem word; en die Here God sal aan Hom die troon van sy vader Dawid gee,
Afrikaans 1983
Hy sal groot wees en die Seun van die Allerhoogste genoem word. Die Here God sal Hom die troon van sy voorvader Dawid gee,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy sal magtig wees, en die Seun van die Allerhoogste genoem word. En die Here God sal aan Hom die troon van sy voorvader Dawid gee.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy sal baie belangrik wees, die Hoogste God sal Hom sy Seun noem. Die Here God sal Hom laat regeer soos sy voorvader Dawid.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy sal baie belangrik wees; so belangrik dat Hy die Seun van die allerhoogste God genoem sal word.