Luke 1:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hy sal vir ewig koning wees oor die huis van Jakob; en aan sy koninkryk sal daar geen einde wees nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy sal vir ewig oor Israel regeer; en sy koningsheerskappy sal nooit eindig nie!”
Afrikaans 1933/1953
en Hy sal koning wees oor die huis van Jakob tot in ewigheid, en aan sy koninkryk sal daar geen einde wees nie.
Afrikaans 1983
en Hy sal as koning oor die nageslag van Jakob heers tot in ewigheid. Aan sy koningskap sal daar geen einde wees nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy sal vir ewig oor die nageslag van Jakob regeer. Aan sy heerskappy sal daar geen einde kom nie. ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jesus sal altyd regeer oor die nageslag van Jakob. Hy sal nooit ophou om Koning te wees nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Here God sal Hom aanstel om te heers oor die koninkryk van sy voorvader Dawid. Jesus sal vir altyd oor Israel regeer. Sy koningskap sal nooit ophou nie; nooit nie.”