Luke 1:34 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe sê Maria vir die engel: Hoe sal dit wees, aangesien ek geen man ken nie?
Afrikaans (NLV) 2011
Maria het vir die engel gevra: “Maar hoe kan ek ’n kind hê? Ek was nog nooit by ’n man nie.”
Afrikaans 1933/1953
Toe sê Maria vir die engel: Hoe kan dit wees aangesien ek geen man het nie?
Afrikaans 1983
Maar Maria sê vir die engel: “Hoe is so iets moontlik, aangesien ek nog nooit omgang met 'n man gehad het nie?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar Maria het vir die engel gesê: “Hoe kan so iets moontlik wees, aangesien ek nie gemeenskap met 'n man het nie?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Maria het vir die engel gesê: “Hoe kan ek 'n kind kry? Ek het nog nooit by 'n man geslaap nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Maria vra toe benoud vir Gabriël: “Maar hoe is so iets moontlik? Ek het nog nooit eens by ’n man geslaap nie.”