Luke 1:37 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want by God sal niks onmoontlik wees nie.
Afrikaans (NLV) 2011
want niks is onmoontlik vir God nie.”
Afrikaans 1933/1953
Want geen ding sal by God onmoontlik wees nie.
Afrikaans 1983
Niks is vir God onmoontlik nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
want geen woord wat van God af kom, is kragteloos nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
God kan alles doen, daar is niks wat Hy nie kan doen nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jy sien, niks is vir God onmoontlik nie.”