Luke 1:43 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En waar kom dit vir my vandaan, dat die moeder van my Here na my toe sou kom?
Afrikaans (NLV) 2011
Wat ’n eer is dit dat die ma van my Here my besoek!
Afrikaans 1933/1953
En wat het my oorgekom dat die moeder van my Here na my toe kom?
Afrikaans 1983
Waaraan het ek dit te danke dat die moeder van my Here na my toe kom?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Wie is ek, dat die moeder van my Here na my toe kom?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dit is vir my wonderlik dat jy na my toe gekom het, jy, die ma van my Here.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Wie is ek dat jy, die moeder van die Here, hier na my toe kom?