Luke 1:44 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want kyk, toe die stem van u groet in my ore klink, het die kindjie in my skoot gespring van blydskap.
Afrikaans (NLV) 2011
Toe jy ingekom en my gegroet het, het my kindjie van vreugde beweeg die oomblik toe ek jou stem hoor!
Afrikaans 1933/1953
Want kyk, toe die geluid van jou groet in my ore klink, het die kindjie in my skoot van vreugde opgespring.
Afrikaans 1983
Kyk, net toe die geluid van jou groet in my ore klink, het die kindjie in my van vreugde beweeg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Kyk, net toe ek jou groet hoor, het die kindjie in my moederskoot van uitbundige blydskap opgespring.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe jy my groet en ek jou stem hoor, was die kind binne-in my baie bly, en hy het geskop.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Weet jy, die oomblik toe ek jou stem gehoor het, het die kindjie binne-in my van vreugde opgespring.