Luke 1:45 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En geseënd is sy wat geglo het, want daar sal uitvoering wees van die dinge wat van die Here aan haar gesê is.
Afrikaans (NLV) 2011
Jy is geseënd omdat jy vertrou het dat die Here sal doen wat Hy gesê het.”
Afrikaans 1933/1953
En salig is sy wat geglo het, want die dinge wat deur die Here aan haar gesê is, sal vervul word.
Afrikaans 1983
Gelukkig is sy wat glo dat in vervulling sal gaan wat die Here vir haar gesê het!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
En gelukkig is sy wat geglo het dat die Here se beloftes aan haar vervul sal word. ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jy sal gelukkig wees, want jy het geglo dat die Here sal doen wat Hy vir jou belowe het.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hoe gelukkig is jy nie, Maria! Jy glo alles wat die Here vir jou gesê het - jy glo dat dit waar sal word.”