Luke 1:46 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Maria sê: My siel maak die Here groot,
Afrikaans (NLV) 2011
Maria het geantwoord: “Ek prys die Here.
Afrikaans 1933/1953
En Maria het gesê: My siel maak die Here groot,
Afrikaans 1983
En Maria het gesê: “Ek besing die grootheid van die Here,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maria het toe gesê: “My siel loof die Here,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe het Maria gesê: Ek prys die Here met my hele hart.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Maria het toe gesê: “Ek maak die Naam van die Here groot.