Luke 1:47 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En my gees het hom verbly in God, my Verlosser.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek juig in God my Verlosser!
Afrikaans 1933/1953
en my gees is verheug in God, my Saligmaker;
Afrikaans 1983
ek juig oor God, my Verlosser,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
my gees jubel oor God my Verlosser,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
My hart is bly oor God wat my red.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek juig oor God. Hy is my Redder.