Luke 1:49 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want Hy wat sterk is, het groot dinge aan my gedoen; en heilig is sy naam.
Afrikaans (NLV) 2011
Want Hy, die magtige Een, het groot dinge vir my gedoen. Heilig is sy Naam!
Afrikaans 1933/1953
Want Hy wat magtig is, het groot dinge aan my gedoen, en heilig is sy Naam.
Afrikaans 1983
omdat Hy wat magtig is, groot dinge aan my gedoen het. Heilig is sy Naam!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
want die Magtige het groot dinge vir my gedoen – ja, heilig is sy Naam.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
want God wat alles kan doen, het wonderlike dinge vir my gedoen. Sy Naam is heilig.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
want die Almagtige het groot dinge aan my gedoen. Hy is heilig. Daar is niemand soos Hy nie.