Luke 1:50 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En sy barmhartigheid is van geslag tot geslag oor die wat Hom vrees.
Afrikaans (NLV) 2011
Sy ontferming strek van geslag tot geslag oor almal wat Hom eer.
Afrikaans 1933/1953
En sy barmhartigheid is van geslag tot geslag vir die wat Hom vrees.
Afrikaans 1983
Hy bewys ontferming van geslag tot geslag aan dié wat Hom eer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy bewys ontferming van geslag tot geslag aan hulle wat vir Hom ontsag het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy sal altyd goed wees vir die mense wat Hom eer.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Sy goedheid hou aan van geslag tot geslag. Die Here het magtige dinge gedoen.