Luke 1:52 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die magtiges het Hy van hulle stoele neergesit en geringes verhef.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy het prinse onttroon en nederiges verhef.
Afrikaans 1933/1953
Maghebbers het Hy van trone afgeruk en nederiges verhoog.
Afrikaans 1983
maghebbers het Hy van trone afgeruk en geringes verhoog;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
heersers ruk Hy van hulle trone af, en geringes verhoog Hy.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy het konings laat ophou regeer, maar Hy het mense wat nie belangrik is nie, belangrik gemaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Magtige heersers het Hy van hulle trone afgestamp, en nederige mense belangrik gemaak.