Luke 1:53 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hy het die hongeriges met goeie dinge vervul; en die rykes het Hy leeg weggestuur.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy het dié wat gebrek ly, met goeie dinge versadig, en die rykes met leë hande weggestuur.
Afrikaans 1933/1953
Hongeriges het Hy met goeie dinge vervul en rykes met leë hande weggestuur.
Afrikaans 1983
behoeftiges het Hy oorlaai met goeie gawes en rykes met leë hande weggestuur.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hongeriges versadig Hy met goeie gawes, en rykes stuur Hy met leë hande weg.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy het vir honger mense genoeg kos gegee, maar vir die ryk mense het Hy niks gegee nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Honger mense het Hy by ’n feesmaal laat aansit terwyl die rykes met leë hande moes wegstap.