Luke 1:55 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Soos Hy met ons vaders gespreek het, met Abraham en met sy nageslag tot in ewigheid.
Afrikaans (NLV) 2011
Want Hy het ons voorvaders beloof — vir Abraham en sy kinders — om vir altyd goed te wees teenoor hulle.”
Afrikaans 1933/1953
soos Hy tot ons vaders gespreek het -- aan Abraham en sy nageslag tot in ewigheid.
Afrikaans 1983
soos Hy dit toegesê het aan ons voorvaders, aan Abraham en sy nageslag tot in ewigheid.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
soos Hy dit aan ons voorvaders beloof het, aan Abraham en sy nageslag, vir ewig.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
vir ons voorvaders, vir Abraham en sy nageslag, vir altyd.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy het sy goedheid oor hulle uitgestort, presies net soos Hy aan Abraham belowe het - aan hom en aan sy hele nageslag. Ja, God se beloftes is vir altyd waar.”