Luke 1:59 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En dit het gebeur dat hulle op die agtste dag gekom het om die seuntjie te besny; en hulle het hom Sagaria genoem, na die naam van sy vader.
Afrikaans (NLV) 2011
Toe die kindjie agt dae oud was, het al die familie en vriende bymekaargekom vir sy besnydenis. Hulle wou hom Sagaria noem, na sy pa.
Afrikaans 1933/1953
En op die agtste dag het hulle gekom om die kindjie te besny, en hulle wou hom Sagar¡a noem, na die naam van sy vader.
Afrikaans 1983
Op die agste dag het hulle gekom om die kindjie te besny, en hulle wou hom Sagaria noem na sy pa.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Op die agtste dag het mense toe gekom om die kindjie te besny. Hulle wou hom vernoem na sy vader Sagaria.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Op die agste dag het die mense gekom om die kindjie te besny. Hulle wou hom Sagaria noem. Dit was ook sy pa se naam.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Agt dae na sy geboorte het Sagaria en Elisabet hulle kindjie laat besny. Die res van die familie wou hom Sagaria noem.