Luke 1:61 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hulle sê vir haar: Daar is niemand van jou familie wat hierdie naam genoem word nie.
Afrikaans (NLV) 2011
“Maar daar is dan niemand in jou familie met die naam nie,” het hulle gesê.
Afrikaans 1933/1953
En hulle sê vir haar: Daar is niemand in jou familie wat die naam het nie.
Afrikaans 1983
Hulle sê vir haar: “Daar is niemand in jou familie wat die naam het nie!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hulle sê toe vir haar: “Maar daar is niemand in jou familie met dié naam nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die mense het vir haar gesê: “Daar is niemand in jou familie wat die naam Johannes het nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Hoekom? Daar is dan niemand in jou familie met die naam Johannes nie,” het hulle haar verbaas gevra. “Kom ons vind uit wat Sagaria dink,” het hulle toe gesê.