Luke 1:62 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hulle het vir sy vader tekens gemaak hoe hy hom wou laat roep.
Afrikaans (NLV) 2011
Met gebare vra hulle toe die kindjie se pa.
Afrikaans 1933/1953
En hulle beduie vir sy vader hoe hy wou hê dat hy genoem moes word.
Afrikaans 1983
Met gebare vra hulle toe sy pa hoe hy wil hê dat die kindjie genoem moet word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hulle het ook met behulp van gebare aan sy vader gevra wat hy wou hê die kindjie genoem moet word.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hulle het met gebare vir Sagaria gevra wat hy die seuntjie wil noem.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hulle het met handgebare vir hom gevra hoe hy sy seun genoem wou hê.