Luke 1:67 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En sy vader Sagaria is vervul met die Heilige Gees en het geprofeteer en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011
Sy pa, Sagaria, is hierna met die Heilige Gees vervul en het as profeet gesê:
Afrikaans 1933/1953
En Sagar¡a, sy vader, is vervul met die Heilige Gees en het geprofeteer en gesê:
Afrikaans 1983
Sagaria, die kindjie se pa, is met die Heilige Gees vervul en het as profeet gesê:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Sagaria, sy pa, is hierna met die Heilige Gees vervul en het geprofeteer en gesê:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Heilige Gees het gekom in Sagaria, Johannes se pa. Sagaria het gepraat soos die profete en hy het gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Heilige Gees het Sagaria vervul. Hy het toe oor God se verlossingsplan begin praat en sy Naam grootgemaak: