Luke 1:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hulle het geen kind gehad nie, want Elisabet was onvrugbaar, en hulle was albei nou reeds in die jare siek.
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle het nie kinders gehad nie omdat Elisabet onvrugbaar was en hulle albei al oud was.
Afrikaans 1933/1953
En hulle het geen kind gehad nie, omdat Elisabet onvrugbaar was en albei op ver gevorderde leeftyd.
Afrikaans 1983
Hulle het geen kind gehad nie, omdat Elisabet onvrugbaar was. Buitendien was albei reeds op ver gevorderde leeftyd.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hulle was kinderloos, omdat Elisabet onvrugbaar was en albei van hulle al op ver gevorderde leeftyd was.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Maar hulle het nie kinders gehad nie, omdat Elisabet onvrugbaar was. Hulle altwee was ook al baie oud.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Sagaria en Elisabet was kinderloos, want Elisabet kon nie kinders hê nie. Hulle albei was ook al baie oud.