Luke 1:70 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Soos Hy gespreek het deur die mond van sy heilige profete, wat bestaan het vandat die wêreld begin het:
Afrikaans (NLV) 2011
soos Hy lank gelede deur sy heilige profete beloof het.
Afrikaans 1933/1953
soos Hy gespreek het deur die mond van sy heilige profete van ouds af --
Afrikaans 1983
So het die Here dit reeds van oudsher belowe deur die mond van sy heilige profete:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
soos Hy reeds lank gelede by monde van sy heilige profete beloof het –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here het belowe Hy sal dit doen. Sy gewyde profete het dit lank gelede gesê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die profete wat Hy gestuur het om sy wil bekend te maak, het daaroor gepraat.