Luke 1:71 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Sodat ons gered kan word van ons vyande en uit die hand van almal wat ons haat;
Afrikaans (NLV) 2011
Nou sal ons van ons vyande gered word en van almal wat ons haat.
Afrikaans 1933/1953
redding van ons vyande en uit die hand van almal wat vir ons haat,
Afrikaans 1983
om ons te verlos van ons vyande en uit die hand van al ons haters;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
verlossing van ons vyande en uit die hand van almal wat ons haat.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here red ons van ons vyande en van die mense wat vir ons haat.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
God het belowe dat Hy ons sal red uit die hand van almal wat ons haat