Luke 1:72 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Om die barmhartigheid te vervul wat aan ons vaders beloof is, en om aan sy heilige verbond te dink;
Afrikaans (NLV) 2011
Hy was genadig teenoor ons voorvaders en Hy het sy heilige verbond met hulle onthou,
Afrikaans 1933/1953
om barmhartigheid te bewys aan ons vaders en aan sy heilige verbond te dink,
Afrikaans 1983
om Hom te ontferm oor ons voorvaders en sy heilige verbond te onthou.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dit het Hy gedoen om ontferming aan ons voorvaders te bewys en sy heilige verbond in gedagte te hou,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy het nou gedoen wat Hy vir ons voorvaders belowe het toe Hy gesê het Hy sal goed wees vir hulle. Hy het onthou dat Hy 'n gewyde verbond gemaak het met hulle.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
en dat Hy ons sal oorlaai met sy goedheid.