Luke 1:73 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die eed wat hy aan ons vader Abraham gesweer het,
Afrikaans (NLV) 2011
die eed wat Hy teenoor Abraham ons voorvader gesweer het dat Hy sou sorg dat ons,
Afrikaans 1933/1953
aan die eed wat Hy gesweer het vir Abraham, ons vader, om aan ons te gee
Afrikaans 1983
Met 'n eed het Hy dit bevestig aan ons voorvader Abraham dat Hy sou gee dat ons,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
die eed wat Hy teenoor ons vader Abraham gesweer het, sodat ons,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here het vir ons voorvader Abraham belowe
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dit alles het Hy in sy spesiale ooreenkoms met ons voorvaders belowe. God het sy beloftes onthou; ook daardie plegtige belofte aan Abraham: