Luke 1:74 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Dat Hy aan ons sou gee, dat ons, wat verlos is uit die hand van ons vyande, Hom sonder vrees kan dien,
Afrikaans (NLV) 2011
gered van ons vyande, Hom sonder vrees kan dien
Afrikaans 1933/1953
dat ons, verlos uit die hand van ons vyande, Hom sonder vrees kan dien,
Afrikaans 1983
gered uit die hand van vyande, Hom onbevrees kan dien
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
gered uit die hand van ons vyande, Hom sonder vrees sou dien,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
dat Hy ons sal red van ons vyande. Hy het gesê ons sal nie bang wees nie, ons sal Hom aanbid,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
God het onthou dat Hy ons van ons vyande sal red