Luke 1:75 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
In heiligheid en geregtigheid voor Hom, al die dae van ons lewe.
Afrikaans (NLV) 2011
in toewyding en geregtigheid vir altyd.
Afrikaans 1933/1953
in heiligheid en geregtigheid voor Hom, al die dae van ons lewe.
Afrikaans 1983
in vroomheid en opregtheid al die dae van ons lewe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
en al ons dae voor Hom in heiligheid en •geregtigheid kan leef.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
ons sal net vir Hom dien en altyd lewe soos Hy wil hê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
sodat ons Hom voluit kan dien, sonder enige vrees of kommer - elke dag van ons lewe.