Luke 1:77 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
om kennis van verlossing aan sy volk te gee deur die vergifnis van hulle sondes,
Afrikaans (NLV) 2011
Jy sal sy volk vertel hoe om verlos te word: deurdat hulle sonde vergewe word.
Afrikaans 1933/1953
om kennis van saligheid aan sy volk te gee in die vergifnis van hulle sondes,
Afrikaans 1983
om kennis van verlossing aan sy volk mee te deel: verlossing deur vergifnis van hulle sondes,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
en om sy volk in te lig dat hulle verlos kan word deur die vergewing van hulle sondes,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jy sal vir sy mense vertel dat God hulle sonde vergewe en dat Hy hulle so sal red.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jy sal vir sy volk vertel hoe hulle by God kan uitkom. Jy sal hulle leer hoe hulle sondes vergewe kan word.