Luke 1:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En dit het gebeur dat terwyl hy die priesteramp beklee het voor God volgens die volgorde van sy baan,
Afrikaans (NLV) 2011
Eendag was Sagaria besig om God in die tempel te dien, want sy diensgroep was dié week aan diens.
Afrikaans 1933/1953
En terwyl hy besig was om die priesteramp voor God te bedien in die beurt van sy afdeling,
Afrikaans 1983
Op 'n keer toe Sagaria in die beurt van sy diensgroep besig was om die priesterdiens voor God te verrig,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe Sagaria op 'n keer tydens sy diensgroep se beurt voor God tempeldiens gedoen het,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dit was eendag die beurt van Abia se groep priesters om die werk in die tempel te doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Op ’n dag, toe dit Sagaria se beurt was om as priester in God se tempel in Jerusalem diens te doen,