Luke 10:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar dit sal vir Tirus en Sidon verdraagliker wees by die oordeel as vir julle.
Afrikaans (NLV) 2011
Ja, Tirus en Sidon sal in die oordeelsdag beter daaraan toe wees as julle.
Afrikaans 1933/1953
Maar vir Tirus en Sidon sal dit in die oordeel verdraagliker wees as vir julle.
Afrikaans 1983
Maar vir Tirus en Sidon sal dit in die oordeel draagliker wees as vir julle.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar vir Tirus en Sidon sal dit op die oordeelsdag draagliker wees as vir julle.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die dag wanneer God sal oordeel, sal God die mense van Tirus en Sidon minder straf as vir julle.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Maar toemaar, God se finale oordeel is op pad. En dan sal Tirus en Sidon lig daarvan afkom in vergelyking met wat julle gaan tref.