Luke 10:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar hy, wat bereid was om homself te regverdig, sê vir Jesus: En wie is my naaste?
Afrikaans (NLV) 2011
Maar die man wou homself regverdig en vra toe vir Jesus: “En wie is my medemens?”
Afrikaans 1933/1953
Maar hy wou homself regverdig, en sê vir Jesus: En wie is my naaste?
Afrikaans 1983
Maar die wetgeleerde wou homself handhaaf en vra vir Jesus: “En wie is my naaste?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar hy wou homself regverdig, en het toe vir Jesus gevra: “En wie is my naaste?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Maar die skrifgeleerde wou wys dat hy slimmer is as Jesus. Daarom vra hy toe vir Jesus: “Maar wie is my naaste?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Maar die kenner van die wet was nog lank nie klaar nie. Hy het sy strikvraag vir laaste gebêre: “Wag eers. Sê my, wie is my medemens van wie die wet praat?”