Luke 10:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En in watter huis julle ook al ingaan, sê eers: Vrede vir hierdie huis!
Afrikaans (NLV) 2011
“Elke keer wanneer julle ’n huis binnegaan, spreek die vredesgroet daaroor uit.
Afrikaans 1933/1953
En in watter huis julle ook al mag ingaan, sê eers: Vrede vir hierdie huis!
Afrikaans 1983
As julle in 'n huis kom, moet julle eerste woorde wees: ‘Vrede vir hierdie huis.’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Watter huis julle ook al binnegaan, sê eers, ‘Vrede vir hierdie huis!’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Wanneer julle in 'n huis kom, dan moet julle eers sê: ‘God gee vir hierdie huis vrede.’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“As julle in ’n huis inkom, sê dan: ‘God sal baie goed wees vir hierdie huis.’