Luke 11:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Gee ons dag vir dag ons daaglikse brood.
Afrikaans (NLV) 2011
Gee ons die porsie brood wat ons vir elke dag nodig het.
Afrikaans 1933/1953
gee ons elke dag ons daaglikse brood;
Afrikaans 1983
Gee ons elke dag ons daaglikse brood;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Gee ons elke dag ons daaglikse brood
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Gee vir ons die kos wat ons elke dag nodig het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Gee ons asseblief elke dag genoeg om van te leef.