Luke 12:41 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe sê Petrus vir Hom: Here, vertel U hierdie gelykenis vir ons of selfs tot almal?
Afrikaans (NLV) 2011
Petrus vra toe: “Here, is hierdie gelykenis net vir ons of vir almal?”
Afrikaans 1933/1953
Toe sê Petrus vir Hom: Here, vertel U hierdie gelykenis vir ons of ook vir almal?
Afrikaans 1983
Toe vra Petrus: “Here, is hierdie gelykenis net vir ons bedoel of vir almal?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe vra •Petrus: “Here, vertel U hierdie gelykenis vir ons, of vir almal?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Petrus het gevra: “Here, vir wie vertel U hierdie gelykenis? Vertel U dit vir óns of vir al die mense?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Petrus vra toe vir Jesus: “Met wie praat U nou eintlik? Net met ons dissipels, of ook met al die ander mense?”