Luke 14:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En 'n ander een het gesê: Ek het 'n vrou getrou, en daarom kan ek nie kom nie.
Afrikaans (NLV) 2011
’n Ander een was pas getroud, en het gesê hy kon nie kom nie.
Afrikaans 1933/1953
En 'n ander een het gesê: Ek het 'n vrou getrou en daarom kan ek nie kom nie.
Afrikaans 1983
Nog 'n ander een sê: ‘Ek is pas getroud, daarom kan ek nie kom nie.’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Nog 'n ander een het gesê, ‘Ek is pas getroud, en daarom kan ek nie kom nie.’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
'n Ander man het gesê: ‘Ek het getrou en daarom kan ek nie kom nie.’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Nog ’n ander een het gesê: ‘Ek het pas getrou. Daarom kan ek nie vandag by u ete wees nie.’