Luke 14:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
en gesê: Hierdie man het begin bou en kon nie klaarmaak nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Dan sal hulle sê: ‘Daardie kêrel het mooi begin bou, maar sy geld was op nog lank voordat hy klaar was.’
Afrikaans 1933/1953
en sê: Hierdie man het begin bou en kon nie klaarkry nie.
Afrikaans 1983
Hulle sal sê: ‘Hier is 'n man wat begin bou het maar nie kon klaar maak nie.’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
en sê, ‘Hierdie man het begin bou, maar kon nie klaarmaak nie.’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
en sê: ‘Hierdie man het begin om iets te bou, maar hy kon dit nie klaarmaak nie.’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hulle sal sê: ‘Daar’s nou vir jou ’n deurmekaar ou wat ’n huis halfpad bou en dit dan net so laat staan!’