Luke 15:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Hy het hierdie gelykenis aan hulle vertel en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011
Jesus het toe hierdie gelykenis vertel:
Afrikaans 1933/1953
Toe vertel Hy aan hulle hierdie gelykenis en sê:
Afrikaans 1983
Toe vertel Jesus vir hulle hierdie gelykenis:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe het Hy vir hulle hierdie gelykenis vertel:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe vertel Jesus vir hulle hierdie gelykenis:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jesus sê toe vir hulle: