Luke 17:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hulle het hul stem verhef en gesê: Jesus, Meester, wees ons genadig!
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle het hard na Hom geroep: “Jesus, Meneer, ontferm u tog oor ons!”
Afrikaans 1933/1953
En hulle het hul stem verhef en gesê: Jesus, Meester, wees ons barmhartig!
Afrikaans 1983
en roep hard: “Jesus, Here, ontferm U oor ons!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
en uitgeroep: “Jesus, Meester, ontferm U tog oor ons!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
en hulle het hard geroep: “Jesus, Meneer, U moet asseblief jammer wees vir ons en U moet ons help.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hulle roep toe hard uit: “Jesus, groot Leermeester, kry ons asseblief tog jammer!”