Luke 18:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe sê Petrus: Kyk, ons het alles verlaat en U gevolg.
Afrikaans (NLV) 2011
Petrus sê toe daarop: “Kyk, ons het ons eie besittings prysgegee en U gevolg.”
Afrikaans 1933/1953
Toe sê Petrus: Kyk, ons het alles verlaat en U gevolg.
Afrikaans 1983
Toe sê Petrus: “Kyk, óns het van ons besittings afgesien en U gevolg.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Daarop sê •Petrus: “Kyk, ons het ons besittings agtergelaat en U gevolg.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Petrus het vir Jesus gesê: “Kyk na ons, ons het ons mense en ons goed gelos en ons gaan saam met U.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Maar Petrus was nog nie tevrede nie: “Wag ’n bietjie, Here! Sê asseblief reguit vir ons wat ons kans is om daar uit te kom. Kyk, ons het immers al ons besittings verkoop en u volgelinge geword.”