Luke 18:42 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Jesus sê vir hom: Word jou aanskou; jou geloof het jou gered.
Afrikaans (NLV) 2011
Jesus het hom geantwoord: “Sien weer! Jou geloof het jou gered.”
Afrikaans 1933/1953
En Jesus sê vir hom: Sien! Jou geloof het jou gered.
Afrikaans 1983
Jesus sê vir hom: “Goed, jy kan sien! Jou geloof het jou gered.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Jesus het vir hom gesê: “Sien weer! Jou geloof het jou gered. ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jesus het vir hom gesê: “Kyk, jy sien nou! Jy sien, want jy het geglo.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Nou toe, sien dan! Jou wens het waar geword omdat jy glo,” het Jesus gesê.