Luke 18:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die Here het gesê: Hoor wat die onregverdige regter sê.
Afrikaans (NLV) 2011
Toe sê die Here: “Luister net wat sê die onregverdige regter.
Afrikaans 1933/1953
Toe sê die Here: Hoor wat die onregverdige regter sê.
Afrikaans 1983
Toe sê die Here: “Hoor wat sê die onregverdige regter.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe sê die Here: “Luister na wat die onregverdige regter sê!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe sê die Here: “Het julle gehoor wat sê daardie slegte regter? Hy het gesê hy sal die weduwee help,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Here Jesus sê toe: “Sien julle dat daardie hardkoppige regsgeleerde op die ou end bereid was om die vrou te help?