Luke 19:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die tweede het gekom en gesê: Here, u pond het vyf pond opgeneem.
Afrikaans (NLV) 2011
“Toe kom die tweede slaaf en sê: ‘Meneer, u muntstuk het vyf muntstukke opgelewer.’
Afrikaans 1933/1953
En die tweede kom en sê: Meneer, u pond het vyf ponde verdien.
Afrikaans 1983
“Toe kom die tweede slaaf en sê: ‘Meneer, u muntstuk het vyf muntstukke opgelewer.’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe het die tweede slaaf gekom en gesê, ‘Meneer, u mina het vyf mina opgelewer.’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe kom die tweede slaaf en hy sê: ‘Meneer, hier is die een geldstuk wat jy gegee het, en hier is nog vyf geldstukke daarby.’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Die tweede werker kom toe en sê: ‘Meneer, ek het die geld wat u my gegee het vyf maal meer gemaak.’