Luke 19:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En as iemand vir julle vra: Waarom maak julle hom los? so moet julle vir hom sê: Omdat die Here hom nodig het.
Afrikaans (NLV) 2011
As enigiemand vir julle vra: ‘Waarom maak julle hom los?’ moet julle só sê: ‘Die Here het hom nodig.’”
Afrikaans 1933/1953
En as iemand julle vra: Waarom maak julle hom los? -- moet julle so vir hom sê: Die Here het hom nodig.
Afrikaans 1983
En as iemand vir julle vra: ‘Waarom maak julle hom los?’ moet julle antwoord: Die Here het hom nodig.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
As iemand julle vra, ‘Waarom maak julle hom los?’ moet julle só antwoord, ‘Die Here het hom nodig.’ ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
En wanneer iemand vir julle vra hoekom julle die donkie losmaak, dan moet julle sê: Die Here wil hom gebruik.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
As iemand vra wat julle doen, sê dan: ‘Die Here het hierdie donkie nodig.’”