Luke 19:34 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hulle sê: Die Here het hom nodig.
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle antwoord: “Die Here het hom nodig.”
Afrikaans 1933/1953
En hulle antwoord: Die Here het hom nodig.
Afrikaans 1983
Hulle antwoord: “Die Here het hom nodig.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hulle het geantwoord: “Die Here het hom nodig.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die dissipels het gesê: “Die Here wil hom gebruik.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Die Here het hom nodig,” het hulle geantwoord.