Luke 19:40 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hy antwoord en sê vir hulle: Ek sê vir julle dat, as hulle sou stilbly, die klippe dadelik sou uitroep.
Afrikaans (NLV) 2011
Jesus het gereageer: “Ek sê vir julle, as hulle stilbly, sal die klippe dit uitroep!”
Afrikaans 1933/1953
En Hy antwoord en sê vir hulle: Ek sê vir julle, as hulle swyg, sal die klippe uitroep.
Afrikaans 1983
Maar Hy antwoord: “Ek sê vir julle: As hulle stilbly, sal die klippe uitroep.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar Hy het geantwoord: “Ek sê vir julle, as hulle stilbly, sal die klippe dit uitroep!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Maar Jesus het vir hulle gesê: “Ek sê vir julle, as hulle stilbly, dan sal die klippe hard skree en dit sê.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jesus antwoord: “En waarom nie? As hulle sou stilbly, sou die klippe hier langs die pad dieselfde oor My uitroep!”