Luke 2:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Eer aan God in die hoogste hemele, en vrede op aarde, in die mense welbehae.
Afrikaans (NLV) 2011
“Eer aan God in die hoogste hemel, en vrede op aarde vir almal in wie Hy ’n welbehae het.”
Afrikaans 1933/1953
Eer aan God in die hoogste hemele en vrede op aarde, in die mense 'n welbehae!
Afrikaans 1983
“Eer aan God in die hoogste hemel, en vrede op aarde vir die mense in wie Hy 'n welbehae het!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“Eer aan God in die hoogste, en vrede op aarde vir die mense in wie God 'n welbehae het! ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Prys God in die hoogste hemel. By die mense op die aarde sal daar vrede wees, by die mense vir wie Hy lief is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Eer aan God. Eer aan Hom wat in die hoogste hemel bly. En vrede vir almal hier op die aarde; vrede vir almal oor wie God nou feesvier.”