Luke 2:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En almal wat dit gehoor het, was verwonderd oor die dinge wat hulle deur die herders vertel is.
Afrikaans (NLV) 2011
Almal wat die skaapwagters se verhaal gehoor het, was verbaas,
Afrikaans 1933/1953
En almal wat dit gehoor het, was verwonderd oor wat deur die herders aan hulle vertel is;
Afrikaans 1983
Almal wat dit gehoor het, was verwonderd oor wat die skaapwagters hulle vertel het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Almal wat hiervan gehoor het, was verwonderd oor wat die skaapwagters aan hulle vertel het,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Almal wat dit gehoor het, was verbaas oor wat die skaapwagters vir hulle vertel het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Almal was aangegryp deur die skaapwagters se verhaal. Maria ook.