Luke 2:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Here, laat U dienaar nou in vrede gaan, volgens u woord.
Afrikaans (NLV) 2011
“Here, nou kan u dienskneg in vrede sterf soos U my beloof het,
Afrikaans 1933/1953
Nou laat U, Here, u dienskneg gaan in vrede volgens u woord,
Afrikaans 1983
“Here, laat u dienaar nou in vrede gaan volgens u woord,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“Nou, Here, kan U u dienskneg in vrede laat sterf, soos U gesê het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Here, U het gedoen wat U vir my gesê het. Nou kan ek sterf, ek is tevrede,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Here, U kan my nou maar laat doodgaan, want U het u woord gehou. U dienskneg kan nou in vrede sterf,