Luke 2:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En almal het gegaan om belas te word, elkeen na sy eie stad.
Afrikaans (NLV) 2011
Almal het teruggegaan na hulle eie dorpe om vir die sensus te registreer.
Afrikaans 1933/1953
En almal het gegaan om ingeskryf te word, elkeen na sy eie stad.
Afrikaans 1983
Almal het gegaan om hulle te laat inskryf, elkeen na sy eie stad toe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Almal het gegaan om hulle te laat registreer, elkeen na sy eie dorp.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Al die mense het gegaan om te registreer, elkeen het gegaan na die stad waar sy familie altyd gewoon het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Almal moes in daardie tyd na hulle geboorteplek toe gaan om hulle daar te laat registreer.