Luke 2:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want my oë het u verlossing gesien,
Afrikaans (NLV) 2011
want ek het die verlossing gesien
Afrikaans 1933/1953
omdat my oë u heil gesien het,
Afrikaans 1983
omdat my oë u verlossing gesien het
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
My oë het inderdaad u verlossing gesien,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
want ek het self die Redder gesien.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
want ek het nou Hom gesien vir wie U gestuur het om die wêreld te red.