Luke 2:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
wat jy berei het voor die aangesig van al die volke;
Afrikaans (NLV) 2011
wat U voorberei het voor die oë van alle volke,
Afrikaans 1933/1953
wat U berei het voor die oë van al die volke --
Afrikaans 1983
wat U gereed gemaak het voor die oë van al die volke:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
wat U ten aanskoue van al die volke bewerk het,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
U het Hom vir ons gestuur, en al die volke sal Hom sien.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Almal op aarde kan Hom nou ook sien en sy redding beleef, want U het die Verlosser hier onder ons die lewenslig laat sien.